| Topic: |
Science > Abortion |
| User: |
"George B." |
| Date: |
31 May 2004 08:01:57 AM |
| Object: |
Re: 'n Teleurstelling - aborsies |
Ferdi Greyling <NoSpam@tome.com> wrote in message news:<9g9jb05s3ic4k041nondpauo4jb5ulvc4j@4ax.com>...
On Sat, 29 May 2004 00:31:04 +0200, "Pete" <PR@saps.com> wrote:
<<Geen respek vir lewe, geen respek vir jou ouers en definitief geen
respek
vir jouself. Ek het altyd gedink dat diegene wat die wat die "laaste dae"
teorie verkondig van lootjie getik is maar nou begin ek sterk twyfel. Lag
maar, daardie onskuldige bloed wat in die operasieteater vergiet word skrei
ten hemele.Vergewe ons Here want ons weet nie wat ons doen nie.>>
[abortion is injustice, shedding innocent blood]
Ek dink die mense weet baie goed wat hulle doen. Maar is soms "slim"
genoeg om die "ge"-wete wegteredeneer.
Net vir die rekord: Is jy n man of n vrou?
Wat se punt probeer jy maak Ferdi? Ewegoed kon jy gevra word: "Net vir
die rekord: Is jy n man of n vrou?"
[man or women?]
Mits jy probeer se net vroumense het moreel 'n reg, om oor aborsies
(en die regmatigheid daarvan) te besluit. Wat van 'n soortgelyke
argument, dat net diegene wat gestreemdes versorg mag besluit of die
gestreemdes mag lewe of nie?
[only women should decide about abortions? equivalent: only nurses and
medics working with retarded people should decide wheter they may
live.]
So ver ek weet, is mense van altwee geslagte nodig, om Kinders te
verwek. Altwee geslagte is deel van die "Aborsie"-bedryfs. En Kinders
van altwee geslagte is is slagoffers van aborsies. Dis gewoon (swanger
)vroumense, wat met die probleem alleen gelaat word, terwyl die
verligte mans nie veraantwoordelikheid wil aanvaar nie (soms voel
hulle liewers skuldig vir "Apartheid").
[abortions involve humans of any gender and most ages]
Die eienlike vraag is eerder of die fetus 'n mens is of nie. Net soos
dit die vraag is of babas, oumense, gestreemdes ens. mense is of nie.
[is a fetus a human - are babys, old and retarded people humans]
[The previous poster works for the southafrican, extreme left,
newspaper "Beeld" - e-mail i.e. ]
.
|
|
| User: "Ferdi Greyling" |
|
| Title: Re: 'n Teleurstelling - aborsies |
01 Jun 2004 05:33:33 AM |
|
|
On 31 May 2004 06:01:57 -0700, (George B.) wrote:
<<>> Net vir die rekord: Is jy n man of n vrou?
Wat se punt probeer jy maak Ferdi? Ewegoed kon jy gevra word: "Net vir
die rekord: Is jy n man of n vrou?">>
.... er.... dis wat ek gevra het.
.
|
|
|
|
|